Sentraal-Asië – ʼn Groep radikale Moslems het gedreig om die vroue in Aminat* (nie sy regte naam nie), ʼn Gelowige vanuit ʼn Moslemagtergrond, se huishouding te slaan, verkrag en dood te maak as daar gevind word dat hulle Christene is. Bid asseblief vir die beskerming van Aminat en haar familie.
Prayer Points