skip to Main Content

2 February 2019

Voortdurende rebelse aktiwiteite en struikrowery maak kerkbediening moeilik, en as gevolg daarvan ervaar Christene vreeslike geweld en intimidasie. Bid dat namate Christene God in sulke beproewende omstandighede aanbid, hulle so versigtig soos slange en so opreg soos duiwe sal wees.

Back To Top
Soek