Skip to content

5 December 2022

Jeug wêreldwyd – Bid vir wysheid en leiding vir die jeug en jong gelowiges wêreldwyd terwyl hulle uitdagings langs die pad ervaar. Bid dat hulle Christus sal leer ken en dat dié wat Hom ken in geloof sal groei en nie daarvan sal afwyk
soos hulle ouer word nie.

Back To Top
Soek