skip to Main Content

2 August 2018

Nepal – Shirisha* is deur haar man uit die huis geskop oor haar Christelike geloof. Sy bly nou saam met haar ouers wat haar ook vervolg. Haar pa het haar geslaan en geëis dat sy haar geloof herroep. Bid vir volharding en ʼn veilige hawe vir hierdie suster.

Back To Top
Soek