Skip to content

2 April 2023

Palmsondag – Terwyl sommige Christene Jesus se aankoms in Jerusalem herdenk, waar menigtes met palmtakke gewuif het, laat ons nadink oor Sy lewe, dood en opstanding. Bid dat vervolgde gelowiges
bemoedig sal word deur die opoffering wat Jesus vir ons en hulle gemaak het.

Back To Top
Soek