Skip to content

2 April 2021

Horing van Afrika – Fatima* (in haar twintigs) is deur haar Moslem-familie verban toe hulle uitgevind het dat sy ʼn Christen geword het. Geopende Deure het haar met haar verloskunde-studies bygestaan. Bid dat sy as vroedvrou ʼn seën sal wees vir die vroue wat sy met kindergeboorte bystaan.

Back To Top
Soek