Ondanks die feit dat Gelowiges vanuit ʼn Moslemagtergrond in die noordweste van China die afgelope jaar baie swaargekry het, het meer mense hul lewens aan Christus gegee. Bid dat ons kontak, Amir, ʼn manier sal vind om hierdie nuwe gelowiges te dien en dissipelskap te doen.
Prayer Points