skip to Main Content

19 November 2022

Midde-Ooste Prys God vir bekeerde ongelowiges en die saadjies van hoop wat deur ons sewe jaar lange “Hoop vir die Midde-Ooste”-veldtog in die harte van baie mense geplant is. Terwyl die jaar tot ʼn einde kom, bid dat God sal voortgaan om kragdadig in die Midde-Ooste te werk.

Back To Top
Soek