Skip to content

19 November 2019

Prys die Here dat Ammar*, ʼn Gelowige vanuit ʼn Moslemagtergrond, vroeër vanjaar vrygelaat is uit een van China se sogenoemde ‘beroepsopleidingsentrums’. Bid, noudat hy en sy gesin herenig is, dat God vir hulle sal onderneem namate hulle herstel van die gedwonge tyd van skeiding.

Back To Top
Soek