Skip to content

19 November 2018

Dit is moeilik vir Christenouers in Iran om hul kinders in Christus-gesentreerde huise groot te maak, siende dat hul kinders Islamitiese onderrig by die skool ontvang en hulle kort Bybelse hulpbronne en bande met ander Christene. Bid vir wysheid en leiding vir hierdie ouers te midde van hierdie uitdagende omstandighede.

Back To Top
Soek