Skip to content

19 May 2019

Arabiese Skiereiland – Vir Christene in die Arabiese Skiereiland is die Moslem-maand van vas ʼn spesiale tyd van gebed en ʼn geleentheid om uit te reik na hul Moslembure met die Evangelie. Bid dat die saad van die Evangelie wat geplant word baie vrug sal dra.

Back To Top
Soek