Skip to content

19 March 2021

Bid vir Christen-kinders wat openbare skole in streng Islamitiese streke moet bywoon, waar hulle dikwels diskriminasie ervaar. Bid vir bemoediging, troos en ʼn gevoel van hoop vir die leerlinge. Bid ook dat hulle sterk sal staan in hul geloof.

Back To Top
Soek