Skip to content

19 Maart 2025

  • Corrin Durrheim

SUIDOOS-ASIË – Gelowiges in Oos-Maleisië is in die geheim gedoop. Waar hierdie gelowiges woon, word Christene deur die regering geteister en deur die dorp se inwoners verwerp omdat hulle Islam verlaat het. Dink vandag aan hierdie gelowiges – hulle besluit gaan gepaard met aansienlike risiko’s en opofferings.

Back To Top
Soek