skip to Main Content

19 Maart 2023

Oman – Oman se Christengemeenskappe ervaar beperkings en word gemonitor in ʼn land waar bekering as onwettig beskou word. Bid dat alle gelowiges toegang tot dissipelskap sal hê en maniere sal vind om mekaar te bedien, om in hul geloof bemoedig te bly.

Back To Top
Soek