Tunisië Amir* is baie bang om ʼn kerkbyeenkoms by te woon, omdat hy bekommerd is dat iemand hom sal herken as ʼn gelowige tussen die mense rondom hom. Bid vir wysheid en beskerming vir Amir.
Prayer Points