Skip to content

19 January 2022

Wêreldwaarnemingslys– Vandag is die wêreldwye vrystelling van Geopende Deure se 2022 Wêreldwaarnemingslys. Bid dat die Wêreldwaarnemingslys baie meer oë sal laat oopgaan vir die situasie van ons vervolgde geloofsfamilie. Bid ook dat die Here by diegene in lande op die lys sal wees.

Back To Top
Soek