Skip to content

19 Februarie 2023

Algerië – Christene in dié land is kwesbaar vir vervolging indien hulle van godslastering en bekeringsywer aangekla word. Intussen gaan die owerhede voort om kerke stelselmatig te sluit. Bid dat wetgewing wat godsdiensvryheid beperk, herroep sal word en vir die heropening van geslote kerke.

Back To Top
Soek