skip to Main Content

19 August 2018

Oor die afgelope maande het die Algeriese regering die druk op die Algeriese Kerk op verskeie maniere verskerp. Bid vir Algeriese gelowiges om sterk te staan en dapper in hul geloof in Jesus te wees en om hul geloof te verkondig, ten spyte van die toenemende druk.

Back To Top
Soek