Skip to content

19 April 2023

Traumasorg-werkers – Bid vir ons traumasorg-werkers wat dikwels aan tweedehandse trauma blootgestel word. Bid dat namate hulle die traumatiese ervarings van vervolgde gelowiges aanhoor, God hulle harte sal versterk terwyl hulle gelowiges help om die pyn en lyding te verwerk.

Back To Top
Soek