Skip to content

18 October 2019

Toe Arun*, ʼn afgetrede leëroffisier, Christus aangeneem het terwyl hy in die weermag gedien het, het hy vervolging ervaar vir sy geloof. Hy het ʼn visie om ʼn forum te stig om Christene in die weermag te bemoedig. Bid vir God se wysheid en leiding om sy visie te verwesenlik.

Back To Top
Soek