skip to Main Content

18 July 2019

Sedert April lewe die inwoners van Broenei onder die volle implementering van sjaria-wetgewing, wat voorsiening maak vir strawwe soos steniging vir egbreuk en amputering vir diefstal. Bid vir krag vir die mense van Broenei, insluitend Christene, wat aan dié wetgewing onderworpe is.

Back To Top
Soek