Skip to content

18 January 2021

Gelowiges vanuit Afrika wat in Libië werk en bly, soms reeds vir dekades, word mishandel in elke faset van die lewe. Bid vir hulle vir krag terwyl hulle werk om hul families te versorg, asook vir volharding om vir Christus te lewe te midde van uitdagings.

Back To Top
Soek