Skip to content

18 Januarie 2019

Verlede jaar het twee mense hul lewens verloor in ʼn aanval op ʼn bus deur Al-Sjabaab militante, nadat hulle nie die Moslem Sjahada (geloofsbelydenis) kon opsê nie. Bid dat die wat getuies van hierdie aaklige geweld, was die skoonheid van Christus sal ervaar in sterk kontras tot alles waarvoor die militante staan.

Back To Top
Soek