Skip to content

18 Feb 2018

Bid vir die geletterdheidsopleiding, gemik op grootmense, vir onderwysers in Bangladesj. Bid dat hierdie jaar, deur die opleiding, selfs meer gelowiges die seëning sal ervaar om te leer om hul Bybels op hul eie te lees.

Back To Top
Soek