Bangladesj – Bid vir ʼn verandering in die harte en gemoedere van nie-Christelike onderwysers en studente sodat hulle gelowige studente sal aanvaar. Sodoende sal alle kinders gelyke regte en fasiliteite by die skool kan geniet.
Prayer Points