Libanon – Libanon herdenk groot godsdienstige feeste. ʼn Christen vanaf ʼn Moslem-agtergrond wat in ʼn landelike Moslem- gebied bly, sal dus veroordeel word vir weiering om aan Moslem-feeste soos Ramadan deel te neem. Bid dat God hulle in hierdie maand sal help.
Prayer Points