skip to Main Content

18 April 2019

Die kinders van Mianmar is die toekoms van die Kerk en die nasie. Bid vir die Christelike kinderkampe wat in die land gehou word. Hier hoor Boeddhistiese kinders Bybelstories en die Evangelie. Bid vir die Here om die saad van geloof, wat in die harte van hierdie kinders geplant word, te seën.

Back To Top
Soek