Kameroen – Weens die onophoudelike aanvalle van Boko Haram, het baie mense besluit om eerder na die berge te trek, waar hulle met skerpioene en slange te doen kry. Bid vir God se voorsiening en beskerming vir hierdie gelowiges.
Prayer Points