skip to Main Content

17 Okt 2017

Soedan: In Soedan raak dit al hoe moeiliker om as ʼn Christen te leef. Die invloed van Islamitiese leiers op die regering is sterker as die regering se onderneming om menseregte te respekteer. Bid vir genade vir Christene om, ten spyte van die druk, vas te staan in hulle getuienis.

Back To Top
Soek