skip to Main Content

17 November 2021

Sri Lanka – Daar is ʼn toename in die vervolging van Christene in Sri Lanka. Verslae oor teenkanting teen kerke en gelowiges raak al meer algemeen. Bid dat die Kerk in Sri Lanka versterk sal word om te midde van hierdie teenkanting sterk te staan.

Back To Top
Soek