Skip to content

17 November 2020

Hou aan om vir die mense van Broenei te bid, aangesien die pandemie baie swaarkry veroorsaak het. Bid vir kerke terwyl hulle hierdie nuwe seisoen saam probeer navigeer – vir eenheid en krag onder kerkleiers en gelowiges regdeur die nasie.

Back To Top
Soek