Tsjad – Ousmane (34) het in 2017 ʼn Christen geword. Toe sy uitgebreide familie hiervan uitvind, het hulle hom gedreig en hy ervaar ook verwerping van die gemeenskap. Bid vir krag vir Ousmane om te bly vashou aan sy geloof en dat sy vrou en kinders ook vir Christus sal leer ken.
Prayer Points