Palestynse Gebiede – In die Palestynse Gebiede gedurende Ramadan is dit onaanvaarbaar om kos in die openbaar te eet. Gedurende hierdie tyd moet Christene ekstra ersigtig wees. Bid vir baie wysheid en leiding vir Christene in hul daaglikse gedrag gedurende dié maand.
Prayer Points