Skip to content

17 March 2019

Gallu* is ontvoer, geslaan en gemartel deur plaaslike dorpenaars in ʼn poging om hom te forseer om sy geloof te herroep. Gelukkig kon hy van sy ontvoerders ontsnap. Bid vir fisieke en emosionele genesing vir Gallu, en vir beskerming vir plaaslike gelowiges wat in uiterste vrees leef.

Back To Top
Soek