Skip to content

17 Maart 2025

  • Corrin Durrheim

SUIDOOS-ASIË – Amphon se familielede het sy gesin se elektrisiteit afgesny omdat hulle kwaad was oor hul geloofsbesluit. Ons vennote het noodleniging aan hulle verskaf. Bid asseblief vir die familie terwyl hulle aanhou om Jesus te volg.

Back To Top
Soek