Skip to content

17 Maart 2023

Kameroen – Boko Haram is in die noorde van Kameroen steeds ʼn gewelddadige teenwoordigheid
wat Christene aanval, vermoor en ontvoer. Bid dat gelowiges standvastig sal bly in die Here se beloftes en dat die regering kwesbare gemeenskappe sal beskerm.

Back To Top
Soek