Skip to content

17 Julie 2023

Sentraal-Asië – Dank God vir Sy goddelike ingryping in die lewe van Yunus*, wat deur ʼn veiligheidsbeampte bygestaan is om die grens oor te steek. Bid dat God sal voortgaan om op wonderbaarlike maniere vir ons geloofsfamilie in dié streek te sorg.

Back To Top
Soek