skip to Main Content

17 Julie 2021

Sentraal-Asië – Diliana* het ʼn jaar gelede tot geloof gekom nadat sy die Evangelie gehoor het deur ʼn evangelis wat deur Geopende Deure ondersteun word. Ons is bekommerd oor haar omdat haar man nou by die huis bly om haar dop te hou en haar slaan. Bid dat die Here haar sal beskerm en dat haar man tot geloof in Christus sal kom.

Back To Top
Soek