Skip to content

17 Februarie 2023

Mali – Gewelddadige ekstremistiese aanvalle duur onverpoosd voort in Mali en Christelike sendelinge leef in konstante vrees vir ontvoering. Bid vir stabiliteit in Mali en dat God se vrede in dié land sal heers. Bid dat God interne ontwortelde gelowiges sal vertroos en aan hulle sal voorsien.

Back To Top
Soek