skip to Main Content

17 December 2021

Maledive – Deesdae is die lewe baie moeilik vir Maledivers. Isaac, ʼn Christen-leier, het gedeel: “Dit is tyd vir die Kerk om op te staan en ʼn seën te wees, om vir die Maledive en ekonomiese herstel te bid sodat dit ʼn getuienis van die goedheid van God kan wees.” Bid saam met ons en Isaac vir die Maledive.

Back To Top
Soek