Christene vrees dat hulle hul vryheid en materiële welstand sal verloor wanneer hulle uitreik na Moslems in Broenei. Terwyl Islamisering die aantal Christene in die land verklein. Beide bedreig die voortbestaan van die Kerk. Bid vir pastore en leiers om wakker te skrik en voor te berei vir die komende storm.
Prayer Points