Skip to content

17 April 2023

Oorloggeteisterde lande – Bid dat God in die harte van leiers van oorloggeteisterde lande sal werk en dat Hy hulle met wysheid en middele sal voorsien om vrede in hul lande te herstel. Bid vir krag vir Christene wat in oorloë vasgevang is.

Back To Top
Soek