Christene wat van Islam bekeer het ervaar dikwels isolasie, asook die vrees dat wanneer hul families hul geloof ontdek dit sal lei tot bespotting, vervolging en selfs die dood. Elke keer wanneer hierdie nuwe gelowiges uitreik na Christelike kameraadskap en samesyn, plaas hulle hul lewens in gevaar asook die lewens van die met wie hulle ontmoet.
Prayer Points