Skip to content

17 April 2018

Christene in Egipte voel ontmoedig en angstig vanweë die tallose aanvalle op hulle sedert 2016. Bid dat God aan hulle ʼn hernude sin van hoop sal gee en dat Hy selfs die leiers van Islamitiese groepe na Christus sal bring.

Back To Top
Soek