Skip to content

16 September 2023

Maleisië – Geopende Deure se plaaslike vennote het weens die lae geletterdheidsyfer ʼn leesprogram vir inheemse kinders begin. Prys God dat Hy kinders toelaat om te leer lees en by die Bybel betrokke te raak.

Back To Top
Soek