skip to Main Content

16 September 2021

Sentraal-Asië – Hou aan om vir Chalpona* te bid, wie se Moslemseuns wil hê dat sy haar geloof moet prysgee. Sy het gesê haar seuns moet voorgee dat hulle haar nie ken nie as hulle bekommerd is oor wat mense van haar gaan sê, waarna hulle voorwerpe in haar huis gebreek het. Bid vir krag vir Chalpona terwyl sy hierdie teenstand ervaar.

Back To Top
Soek