skip to Main Content

16 September 2018

Die nuutverkose regering het hernude hoop vir Maleiers gebring, veral vir die minderheidsgeloof- en etniese groepe. Bid vir die nuwe administrasie om menseregte en godsdiensvryheid te handhaaf, veral in die ondersoek na pastoor Raymond Koh, wat steeds vermis word.

Back To Top
Soek