skip to Main Content

16 Okt 2017

Egipte: Die ekonomiese situasie in Egipte gaan steeds agteruit en goederepryse hou aan om te styg. Egiptenare is bekommerd oor die impak hiervan op hulle onvoldoende salarisse, namate hulle probeer om vir hulle families te voorsien. Bid dat hulle God sal ken as hul ruimhartige Voorsiener gedurende hierdie moeilike tyd.

Back To Top
Soek