Skip to content

16 October 2020

Talle Egiptiese Christene moes na aanlynprogramme oorskakel weens die pandemie. Bid dat pastore en kerkleiers wysheid sal ontvang terwyl hulle hul gemeentes in hierdie ongekende tyd van onsekerheid lei.

Back To Top
Soek