Skip to content

16 November 2023

Irak – Talle lede van die Irakse Kerk het die land verlaat op soek na ʼn beter lewe elders. Bid vir diegene wat in Irak aanbly om die Kerk deur volgehoue Christelike samesyn te ondersteun en vir die Kerk om mettertyd te groei.

Back To Top
Soek